9DE PRODUKSIEVEILING KANDYS BEEFMASTERS

08 August 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

KROONSTAD

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Beefmaster

City:

Theunissen

Marketer:

Jan Mostert

Louwtjie Bezuidenhout

27908

Die 9de Kandys Beefmasters Produksieveiling vind plaas op Vrydag die 8ste Augustus 2025 vanaf 11:00 te plaas Brakfontein, Theunissen. 

Op aanbod:

  • 30 Bulle
  • 150 Vroulike diere.

* Note: Onder die beskerming van die Beefmaster Telers Genootskap. Dragtigheidstatus en katalogus sal beskikbaar wees op die dag van die veiling.

Roete:

- Vanaf Theunissen: Draai regs op die R30 Welkom pad en ry vir 1.6km. Draai links op die R708 Bultfontein pad en ry vir 14km. Draai links by die plaasingang in.

- Vanaf Bultfontein: Neem die R708 Theunissen pad vir 46km. Draai regs en ry vir 1.2km. Draai regs by die plaasingang in.

Navrae::

Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443

Werner Harmse 071 384 3631

Johan Prinsloo 083 285 2432

Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad 056 215 1851

Veilingspamflet:

- Klik om die pamflet te besigtig

Digitale katalogus:

 - Klik om die digitale katalogus te besigtig

- Klik hier om katalogus te besigtig

 

event-27908-22460-kandys-beefmasters-a4-enkel.jpg