ABRICA STOETERY UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

ABRICA STOETERY UITVERKOPING

Aug 17 @ 11:00 am - 5:00 pm

Abrica Stoetery Algehele Uitverkoping

VEILINGSVOLGORDE: Plaas • Skape • Beeste • Implemente

Saterdag · 17 Augustus 2019 · 11:00 · Hazebroeksrust · Parys

VEILING KATALOGUS:

Abrica Finale katalogus

EIENDOM TE KOOP:
(BKB EIENDOMME (EDMS) BPK bied die eiendom aan)
EIENDOM 1: Resterende gedeelte van die plaas HAZEBROEKSRUST 262, distrik Parys, provinsie Vrystaat.  Groot:  42,8266 ha.

Beskrywing:
Plaas bestaan uit 18 kampe.  Uitstekende aangeplante weiding (smutsvinger; armmans lusern). Ideaal vir intensiewe skaapboerdery.  Verbeterings: 4-Slaapkamer woonhuis met 2 badkamers en pragtige voorportaal.  6 Store en afdakke.  2 Toegeruste boorgate (4500l).  Dam (300 000l; vir besproei doeleindes).

VERKOOPSVOORWAARDES (EIENDOM):
1.  10% Deposito dag met veiling.  2.  Waarborge vir balans binne 14 dae na bekragtiging.  3.  Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.  4.  Besitname by onderhandeling.  5.  Volle voorwaardes is beskikbaar.

156 Dormers:

95 SP ooie (stamboek B).
20 Ooie (wissel tot 2 tand).
15 Ooie (4-tand – volbek; kommersieel)
7 Ooilammers.
3 Ramme (wissel tot 2 tand).
3 Ramme (kommersieel).
13 SP Ramme.

NOTA:  2018 Dormer Elite Silwer TELER in die kleinveeteler van die jaar kategorie.  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

7 Bonsmaras:

6 Koeie (dragtig; kommersieel)
1 Vers (oop; kommersieel)

NOTA:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

TREKKERS: Case 75 DT 4×4.  Fiat 640.  Ford 6600.

SKOTTEL-, SKAAR- & TANDWERKTUIE: Kontra sny-eg.  Raam ploeg (3 skaar).  Skoffel.  Sterk arm skoffel.

SLEEPWAENS: NIC 13 bees sleepwa.  Sleepwa (2 ton).

VOERMAAKTOERUSTING: Rolo voermenger (4m³).  Drotsky hammermeul.  B 90 Ronde baler.  Novadisk 225 (2.5m).

ANDER PLAASGEREEDSKAP: Pottinger roto hark.  Techno gifspuit masjien. Kunsmisstrooier.  Taltec skaapskaal.  Taltec beesskaal.  Sonskyn spilpunt.

LOSGOED, ENS.: Rustler 4-wiel motorfiets (260cc).  300 Ronde bale voer.  Staal pype (skroot).  Sinkplate.  Hyser.  Elektriese kabels (3ph & sf).

 

Navrae

Rudi Nagel

Tak Bestuurder

082 905 6066


Freek Pieterse

Bemarker

079 560 7088


Jan Mostert

Afslaer

083 306 8408


Details

Date:
Aug 17
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, , ,

Venue

Hazebroekrust, Parys.
South Africa

Organizer

BKBLouwid, VEREENIGING:
Phone:
(016) 423 5377

Other

Category
Total Dispersal Sale, Stop Farming Sale, Equipment, Bonsmara, Dormer

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!