AC VAN ROOY STAAK SAAIBOERDERY

06 September 2024

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Free State

City:

Frankfort

Marketer:

Jan Mostert

JD Steyn

Marnus Becker

BKB, Frankort

24486


Die staak saaiboerdery veiling van AC van Rooy vind plaas op Vrydag die 6de September 2024 vanaf 11:00 te plaas Calais buite Frankfort.

Op aanbieding:

200 Rooi boerbeeste, bestaande uit::

- 30 Koeie met 30 kalwers.

- 140 Verse (dragtig).

* Nota: Uitstekende boerbeeste.Dragtigheidstatus en katalogus inligting dag van veiling beskikbaar.

1000 Dohne Merino's, bestaande uit:

- 200 Ooie (dragtig).

- 800 Speen/Vetlammers.

Nota: Ooie sal geskandeer wees. Lammers sal volgens gewig geklas wees. Dragtigheidstatus en katalogus inligting dag van veiling beskikbaar.

Trekkers & planter: John Deere 5090E (met SF6000 ontvanger en GS4640 skerm; kan apart ook verkoop word). John Deere 8320R (5866 ure; met SF6000 ontvanger en GS4640 skerm; kan apart ook verkoop word). 2 John Deere 7810 (met dubbel agterwiele; 1997 - 11800 ure; 2002 - 7161 ure). Case IH 125 (5750 ure). 2 John Deere 5045 (4x4). John Deere 6630 premuim cab (4x4). John Deere 6105M. John Deere 1755 planter (2023; 8 ry; kontakdryf met korrelkunsmis).

Ander plaasgereedskap: Van Zyl Staalwerke kontoermaker/skraper (dubbel-lem). All Crop plukkerkop (6 ry; 75 cm). Quantum onkruidspuit (1000l; met presisie; 18m spuitblak; met Isobus hidroulies). Claas Rollant 240 tou baler. Quantum onkruidspruit (Isobus John Deere 9 m spuitbalk). John Deere rol-eg (12 ry). Tolhark (5 tol). Falcon swaailemsnyer (1.8m). Agri Shalom mobiele veehanteringstoerusting op waentjie met kopklamp en skaal. Falcon 180 Swaailemsnyer. 2 Vibroflex skoffels (23 tand).

Sleepwaens: 3-As leunwa (13.8 m; met veetrailies en skaapdekke). Vetsak oorlaaiwa (8 ton). Hoëspoed sleepwa (3 m; met hoë massakante).


Roete:

- Vanaf Frankfort: Ry op die Heilbron pad (R34) vir 22km. Draai links op die S1295, ry vir 11 km. Draai links, ry vir 2 km. Draai links by plaas in.

- Vanaf Heilbron: Ry op die Frankfort pad (R34) vir 31 km. Draai regs op die S1295, ry vir 11 km. Draai links, ry vir 2 km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Marnus Becker 082 873 2002

JD Steyn 072 877 6984

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Frankfort: 058 813 1071

Veilingspamflet:

- Klik hier om voorblad van pamflet te besigtig

- Klik hier om agterblad van pamflet te besigtig

ac-van-rooy-digitaal-6-september-2024_agterkant.jpg.webp