ADCRO (PTY) LTD UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ADCRO (PTY) LTD UITVERKOPING

Jun 6 @ 11:00 am - 5:00 pm

ADCRO (PTY) LTD UITVERKOPING INFORMATION

ADCRO (PTY) LTD

UITVERKOPING VAN 845 TOP KOMMERSIËLE ILE DE FRANCE SKAPE!

Saterdag, 6 Junie om 11:00 te Leeuwkraal, Balfour.

AANBOD:
450 Ooie (2 tand tot volbek; 18 Maart 2020 gelaparoskopie).
280 Ooie (2 tand tot volbek; loop by ram).
115 Ooilammers.

NOTA:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

ROETE:  Vanaf Balfour:  Ry op die Greylingstad pad (R23) vir 16km.  Draai links op die Modderbult grondpad en ry vir 14km.  Draai regs en ry vir 3km. D raai links by plaas in.  Vanaf Devon:  Ry op die Balfour Pad (R548) vir 23km.  Draai links op die Leeuwkraal grondpad en ry vir 9.7km.  Draai regs en ry vir 450m.  Draai links en ry vir 2km. Draai links en ry vir 3km.  Draai links by plaas in.

GPS: S26°36’13.3″  E28°44’55.4″

NAVRAE:
Erik Heymans 083 264 5177
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Louwid, STANDERTON: 017 712 1245 / 5344

Klik hier om te pamflet te besigtig

ADCRO (PTY) LTD UITVERKOPING VIDEOS

Details

Date:
Jun 6
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , , , , , , , ,

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Ile De France

Venue

Leeuwkraal ,Balfour
Plaas Leeuwkraal
Balfour, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!