Events for Jun 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ALGEHELE UITVERKOPING – PLAAS, VEE & IMPLEMENTE

Feb 15 @ 11:00 am - 5:00 pm

ALGEHELE UITVERKOPING – PLAAS, VEE & IMPLEMENTE INFORMATION

Algehele uitverkoping van Plaas, vee & implemente vind plaas op Donderdag die 15de Februarie 2024 om 11:00 te Plaas Holvlei, Aurora.

Click here to view the poster

*Die plaas word eerste opgeveil deur Home & Hectare, daarna word die vee en implemente opgeveil.

EIEND0M:
PLAAS HOLVLEI: 257 ha – word as lopende saak verkoop.3 Spilpunte van ongeveer 21 ha, ongeveer 21 ha droe sirkels, ongeveer 30 ha tee, ongeveer 79 ha droeland, ongeveer 5 ha stroke, res is veldweiding. Genoemde groottes kan nie gewaarborg word nie.

GEBOUE: Netjiese hoofhuis met dubbelmotorhuis en swembad, voormanshuis, werkershuise, netjiese stoor. Goed ontwikkelde plaas met baie moontlikhede.

SKAAP:

• 170 Dormer ooie (Verskillende ouderdomme & verskillende stadiums van dragtigheid)
• 70 Jong Dormer ooie
• 4 Dormer Hamme

TREKKERS EN VRAGMOTORS:
Case 1056 (4×4), Fiat 70-66 OT (4×4), Fiat 140-90 (4×4), Fiat 850S (met sakhaak), FAW trok (8 ton, Baie netjies)STROPERS : Case 2188 axial-flow stroper (met koringtafel)

IMPLEMENTE: Onkruidspuit, Kunsmisstrooier (3-punt}, Awegaar, Elektriese Hamermeul, Kratwaentjie, New Holland snyer, Korsbreker (3-tand), McCormick planter, Roller, JBH ploeg (4-skottel), Edrvark skotteleg, Skotteleg, Ghrop (9-tand), JBH ploeg (5-skottel), Piket ploeg (14-skottel), Stootlem vir Case trekker Uniekum aartappelwa, Tipwa, Wa (4-wiel), Waterkar, Hark (4-tol), Sleepwa vir vee.

Enquiries:

Jan Erasmus (Bestuiurder Kusstreek) 082 924 6096
Willie van Rensburg (Afslaer – Plaas Verhuuring & implemente) 083 2617641
Carl malherbe (Afslaer – skaap) 082 496 3446
Nellis Louw (Navrae – skaap) 083 441 4032
Albie Loubser (Navrae – Home & Hectare) 082 573 9902
Appie Maritz (Navrae Home & Hectare) 082 825 3895

Details

Date:
Feb 15
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Other

Category
Properties, Total Dispersal Sale, Equipment

Venue

Aurora: Holvlei plaas
Holvlei plaas
Aurora, South Africa
+ Google Map

Comments are closed.