ALGEHELE UITVERKOPING: STAAK VAN BOERDERY VAN JULES DU PLESSIS

Loading Events

« All Events

ALGEHELE UITVERKOPING: STAAK VAN BOERDERY VAN JULES DU PLESSIS

Dec 3 @ 11:00 am - 5:00 pm

ALGEHELE UITVERKOPING: STAAK VAN BOERDERY VAN JULES DU PLESSIS INFORMATION

Die Staak van Boerdery veiling word aangebied deur Jules du Plessis op 3 Desember 2020 vanaf 11:00 op die plaas Sondagsrivierhoek, Pearston. PEARSTON


Roete:

Vanaf Somerset-Oos: draai regs in Fortes Straat in Pearston en volg die grondpad vir 22 km en draai links in by plaas.

Vanaf Graaff-Reinet: draai links in Fortes Straat in Pearston en volg die grondpad vir 22 km en draai links in by plaas.

Klik hier om die fotos te besigtig

Klik hier om die pamflet te besigtig


AANBOD:

TREKKERS & IMPLEMENTE

  • John Deere 5403
  • Landini 105 4×4
  • CAT TLB
  • Nissan 3 ton platbak trok (diesel)
  • Yamaha Rhino 750cc Buggy
  • John Deere 4×4 Buggy
  • John Deere hidroliese ploeg
  • Bellion D5L 5tol Lusern Snyer
  • Rovic Kunsmis Strooier
  • Kuhn GA300GM hark
  • Jupidex hark (nuut)
  • Staalmeester JF Stoll SB 2005 lusern snyer
  • Keenan FIBER 270 voerkar
  • Erdvark hidroliese padskraper
  • Jupidex 20 skottel dis
  • Fede boomspuit 600L
  • McHale F540 ronde baler
  • Massey Ferguson 1839 baler
  • Welger baler
  • Agriwest T Sec-2 tol snyer
  • Drotsky hammermeul
  • Padskraper
  • Piket fynsaad planter
  • BP disk
  • Tiller
  • Omslag ploeg
  • Baal vurke
  • Bossiekapper
  • 2 wiel hidroliese wa
  • Cyclone Ride-on petrol grassnyer
  • Dieselkar
  • Cosmo kunsmis strooier
  • Vurkhyser
  • 3Tand grondbreker

TOERUSTING & LOSGOED

  • Beeshekke (14) met kopklamp en beeskrat
  • Verskuifbare skaapkrale op sleepwa met skaapkrat (25 kort en 20 lang hekke)
  • Konkrete menger
  • Okto vleissaag
  • Koelkamer 2m x 1.2m
  • Vlekvrye staal tafels
  • “Blast freezer”
  • Slaghuis leer
  • Kompressor
  • Waterkrippe
  • Werksbank
  • Verskeie krag gereedskap
  • Boorgat pype met pomp
  • Blou PVC pype
  • Sement pype x 150
  • Skeepshouer
  • Glasvesel swembad
  • 2m houtpale
  • 3m houtpale
  • 2.4m hout sparre
  • Draad
  • Nuwe elektriese kabels
  • Sinkplate
  • AGA stoof
  • JoJo tenks
  • Sonpanele
  • Yster pale en sparre
  • 12mm & 19mm koper pype
  • Block & Tackle
  • Baie kunsmis
  • Lusern bale (100 ronde bale)
  • Beddens
  • Swarthout eetkamerstel (Tafel + 10 stoele)
  • Hangkaste
  • Oregon Pine houtbalke

NAVRAE

Charles Garth  072 474 7181

Christo Kleynhans  082 602 9662

Afslaer

Danie Strauss  072 585 4028


Details

Date:
Dec 3
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:

Other

Provinces
Eastern Cape
Category
Stop Farming Sale, Equipment

Venue

Sondagsrivierhoek, Pearston
Pearston, Eastern Cape South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!