ALGEHELE UITVERKOPING VAN BOEDEL D COETZEE

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ALGEHELE UITVERKOPING VAN BOEDEL D COETZEE

Sep 30 @ 11:00 am - 5:00 pm

ALGEHELE UITVERKOPING VAN BOEDEL D COETZEE INFORMATION

Die Algehele Uitverkoping van Boedel D Coetzee vind plaas op Woensdag die 30ste September 2020 om 11h00 te Riverdene, Nieu-Bethesda.

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig

Klik hier om foto’s te besigtig

Aanbod:

Trekkers en Implimente:

  • Massey Furguson 178
  • Massey Furguson 135
  • Toyota Bakkie
  • Plat bak wa
  • 12 Skottel Dis
  • Walgooier
  • 2 wiel wa
  • 1 toon grondbreker
  • Besproeings pype met Koppel stukke
  • Water tenk met staander
  • 7 tand ripper
  • Skraper lem
  • Venter waentjie
  • Braai drom
  • Sement pan
  • Water kar
  • Antieke saadplantertjie

Meubels:

  • Ou hout koelkas
  • Metaal kas x 3
  • Los eetkamer stoele
  • Antieke buffet x 2
  • Antieke eetkamer stel, tafel + 8 stoele
  • Antieke hangkas
  • Spieëltafels x 2
  • Lessenaar x 4
  • Antieke lessenaar met roldeur
  • Laaikassie
  • Koffie tafels x 2
  • Commode
  • Baba bed – Kot
  • Waskom met staander
  • Verskeie skilderye
  • Bank x 2
  • Sitkamer stoele
  • Antieke skryftafel
  • Boek staander
  • Marmer wastafel
  • Bed kopstuk
  • Antieke horlosies x 2
  • Aflewerings fiets
  • Draad tuinstel
  • Kudu trofee x 2
  • Plastiese tuinstel
  • Los stoele
  • Kapstok
  • Ys/vrieskas
  • Mikrogolf oond
  • Elektriese stoof
  • Bar stoele
  • Hout kombuis kas
  • Eend broeihokke

Navrae:

Christiaan Marincowitz (BKB): 082 826 0668

Christo Kleynhans (BKB): 082 602 9662

Kleintjie Pienaar (BKB): 082 823 0648

Venue

Riverdene, Nieu-Bethesda
Nieu-Bethesda, Eastern Cape 6286 South Africa + Google Map

2 Comments

  1. Willem Botha says:

    Stel belang om te gaan
    Kontak nr aseblief

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!