ALSU DOHNE DIGITALE VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ALSU DOHNE DIGITALE VEILING

Jul 14 @ 11:00 am - 3:00 pm

ALSU DOHNE DIGITALE VEILING INFORMATION


Die Alsu Dohne digitale veiling vind op 14 Julie 2020 om 11:00 te Swartlaagte in die Smithfield distrik plaas.

Op aanbod:

  • 4 000 Dohne Merino ooilammers (2-maande wol)
  • 40 Geregistreerde AA Dohne Merino ramme (2-tand)

Nota:

  • Besigting vind op 8 & 10 Julie te Swartlaagte in die Smithfield distrik plaas.

Klik hier om aanlyn vir die veiling te registreer. Registrasie sluit op 13 Julie 2020 om 17:00.

Navrae:

  • Louis de Jager (BKB) – 083 240 1588
  • Jan Joubet (BKB) – 082 573 4980
  • Olof Wilken (Verkoper) – 082 945 7222
  • Sam Lamprecht (Verkoper) – 082 787 9695
  • Danie Strauss (BKB afslaer) – 072 585 4028

Klik hier om die pamflet te besigtig

Klik hier om the katalogus te besigtig

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!