ANDREW JORDAAN & SEUNS PRODUKSIE VEILING
25 July 2025
25 July 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Deon Stegmann
In opdrag van Andrew Jordaan & Seuns word die volgende as te koop aangebied op Vrydag, 25 Julie 2025 om 11:00 te Frankfort Golf Klub, Frankfort.
Op Aanbod:
* Nota: Onder beskerming van Merino SA. Katalogusinligting beskikbaar op die dag van verkope.
Navrae:
Deon Stegmann 079 878 2109
Danie de Wet 082 772 4537
Andrew Jordaan (Jnr) 082 855 5604
Afslaer:
Danie Strauss 072 585 4028
BKB, Frankfort: 058 813 1071
- Kliek hier om ons Veiling pamflet te besigtig.