AURORA: PLAAS, IMPLEMENTE EN VEE
15 February 2024
15 February 2024
Date:
Time:
11:00 am - 12:00 pm
Region:
Province:
Venues:
Marketer:
Albie Loubser
Willie van Rensburg
Appie Maritz
Nellis Louw
AURORA
VEILING: PLAAS HOLVLEI, VRAGMOTOR, STROPER, TREKKERS, IMPLEMENTE, ALLERLEI, SKAPE.
Boedel Wyle Pieter Stephanus en Belinda de Kock.
Meestersverwysingsnommers: 012273/2023 en 012271/2023.
1 Plaas Holvlei: 257 ha - word as lopende saak verkoop.
3 Spilpunte van ongeveer 21 ha, ongeveer 21 ha droe sirkels, ongeveer 30 ha tee, ongeveer 79 ha droeland, ongeveer 5 ha stroke, res is veldweiding. Genoemde groottes kan nie gewaarborg word nie.
Geboue: Netjiese hoofhuis met dubbelmotorhuis en swembad, voormanshuis, werkershuise, netjiese stoor.
Goed ontwikkelde plaas met baie moontlikhede.
2 Roerende bates:
Vragmotor: FAW 8-ton - baie netjies.
Stroper: Case 2188 axial-flow stroper met koringtafel.
Trekkers: Case 1056 4x4, Fiat 70-66 DT 4x4, Fiat 140-90 4x4, Fiat 850 S met sakhaak.
Implemente: Onkruidspuit, 3-punt kunsmisstrooier, awegaar, elektriese hamermeul, kratwaentjie, New Holland snyer, 3-tand korsbreker, McCormick planter, roller, 4-skottel JBH ploeg, ERdvark skotteleg, 3-skaarploeg, skotteleg, 9-tand ghrop, 5-skottel JBH ploeg, 32-skottel snyeg, 14-skottel Piket ploeg, eg, stootlem vir Case trekker, Uniekum aartappelwa, tipwa, 4-wielwa, waterkar, 4-tolhark,, sleepwa vir vee, ens.
Allerlei: Skaaphekkies, 3 massabakke, 2 voerbakke, Agrico spilpunt - afgebreek,ens.
Skape: 170 Dormer ooie, 70 jong ooie, 4 ramme.
VEILING: DONDERDAG 15 FEBRUARIE 2024 OM 11:00.
Besigtig; Woensdag 14 Februarie van 10:00 tot 15:00.
Plek: Plaas Holvlei, Aurora.
Navrae: Albie Loubser - 082 573 9902
Appie Maritz - 082 825 3895
Willie van Rensburg - 083 261 7641
Skape - Nellis Louw - 083 441 4032
To be directed to our webpage click