BEAUFORT WES: 2077 HA PLAAS

21 April 2023

Time:

11:00 am - 11:30 am

Region:

BKB South

Province:

Western Cape

Marketer:

Renier Zietsman

Gail Botha

25135

BEAUFORT WES 2077 HA PLAAS OP VEILING

Plaas en Losgoed op veiling.

Hierdie plaas (2077 Ha) is gelee soos volg: 80 km vanaf Beaufort Wes, 150 Km vanaf Oudtshoorn, 220 km vanaf George, 550 km vanaf Kaapstad en 30km vanaf Rietbron. Die plaas val onder die landdros distrik, Beaufort Wes in die Weskaap.

Dit is 'n vlakteplaas met baie goeie doringlaagtes en gemegde veld.

Plaas verdeel in 8 kampe en 4 lande kampe.

7 ha vloedbesproeing uit boorgat wat volledig met pomp toegerus is (Eskom kragpunt)

2 windpompe en 3 sonpompe wat die 3 waterpunte voorsien met 'n 500L groen watertenk by elke punt (kampe verdeel sodat vee by sentrale punt kan water suip)

Goed instand gehoude 4 slaapkamer huis met 13 vertrekke

Groot stoor met werkswinkel

2 Arbeiders huise

Grensdade, goed in stand gehou, 2 binnelyne kort aandag

Grondbedekking : plaas bestaan uit granaatbos, vyebos, karoobossies, doringlaagtes en gras, leegtes word gevoed uit oorvloei van gronddamme bokant plaas.

PLAASHUIS:

5x slaapkamers

1 en half badkamers

2x sitkamers

1x eetkamer

1x braaikamer

1x kombuis

1x opwaskamer

2x stoepe

Veiling: 21 April 2023

Plek: Op die perseel

Tyd van veiling: 11vm

Besigtig: Per afspraak en voor veiling

img-20230220-wa0056-002.jpg.webp