BENJAMIN BOERDERY TENDERS
20 October 2025
20 October 2025
Date:
Time:
12:00 pm - 12:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Province:
City:
Marketer:
Jan Mostert
JD Steyn
Stiaan Smit
In opdrag van BENJAMIN BOERDERY word die volgende tenders ingewag voor Vrydag, 24 Oktober 2025 om 11:00 te BKB Kantore, Frankfort.
EIENDOM 6
Die Plaas Brakfontein 203, die Plaas Merlewood 916 en die Plaas Benjamin 214. Gesamentlike grootte 650 ha weiding met genoeg water orals.
VERHUURVOORWAARDES (EIENDOM):
1. Huur is halfjaarliks (6 maande) vooruitbetaalbaar. 2. Huurtermyn begin op 1 November 2025 en duur vir 2 jaar en 10 maande eindigend op 31 Augustus 2028. 3. Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling. 4. Eskalasie van 6% jaarliks. 5. Die Verhuurder hoef nie noodwendig aan die hoogste bod te verhuur nie. 6. Volle voorwaardes is beskikbaar.
Navrae:
JD Steyn 072 877 6984
Stiaan Smit 067 596 2491
Afslaer:
Jan Mostert 083 306 8408
- Kliek hier om die Pamflet te besigtig.