BESTORWE BOEDELVEILING - oom JAN HAASBROEK
11 July 2024
11 July 2024
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Venues:
Marketer:
Louwtjie Bezuidenhout
In opdrag van die Eksekuteur in die Bestorwe boedel van oom Jan Haasbroek, word die volgende vee en wild aangebied op Donderdag, 11 Julie 2024 om 11:00 te plaas Aardbol, distrik Hoopstad / Hertzogville.
Veiling sal op die terrein en digital aangebied word.
Aanbod vee:
- 17 Koeie met kalwers
- 102 Dragtige koeie
- 80 Oop koeie
- 50 Dragtige verse
- 34 Dekgereed verse
- 72 Verskalwers
- 50 Bulkalwers
- 7 Bulle
Aanbod wild:
- 9 Gewone Gemsbok bulle
- 2 Goue Gemsbok bulle
- 1 Rooi Gemsbok bul
- 3 Goue Gemsbok koeie
- 75 Gewone Gemsbok koeie
- 4 Swartwitpens bulle
- 21 Swartwitpens koeie
- 10 Jong Swartwitpens kalwers
- 53 Springbok ramme
- 111 Springbok ooie met 16 lammers
- 22 Rooibok ramme
- 63 Rooibok ooie
- 2 Koedoe bulle
- 4 Koedoe koeie
- 9 Goue Wildebees bulle
- 45 Goue widebees koeie
- 12 Koning Wildebees bulle
- 76 Koning Wildebees en/of split koeie
- 11 Blouwildebees bulle
- 26 Blouwildebees koeie
- 2 Nyala bulle.
- 8 Nyala ooie.
Nota’s:
- Besigtiging van wild per afspraak: 2 tot 4 Julie 2024
- Wild word gevang op die volgende datums:
15 tot 19 Julie 2024
22 tot 26 Julie 2024
Betalingsvoorwaardes: Dag van die veiling
Roete:
- Vanaf Hoopstad: Ry op die Hertzogville pad vir49km. Draai links op die R59 en ry vir 1.9km. Draai links op die Bultfontein pad (R708) en ry vir 3.9km. Draai links op die grondpad en ry vir 2.6km. Draai regs by plaas in.
- Vanaf Bultfontein: Ry op die Hertzogville pad (R708) vir 61km. Draai regs op die grondpad vir 2.6km. Draai regs by plaas in.
Navrae:
BKB: Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Jan Mostert (Aflaer) 0823 306 8408
BKB, Kroonstad: 082 940 1967
Veiling pamflet:
- Klik hier om die bees veiling pamflet te besigtig:
- Klik hier om die wild veiling pamflet te besigtig:
Digitale katalogus (Wild):
- Klik hier om die Wild digitale katalogus te besigtig