Bismarck Boerdery

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bismarck Boerdery

Mar 7 @ 11:00 am - 5:00 pm

Bismarck Boerdery

Bismarck Boerdery

SMITHFIELD PLASE

Donderdag 7 Maart 2019 te Smithfield Golfklub om 11:00

Caledon Draai
Die plaas Caledondraai 215, Smithfield distrik, 984.7263 hektaar gehou ingevolge Titelakte T256/2009.
Verbeterings; Naweekhuisie, 2 werkershuise en ʼn stoor. 3 Boorgate toegerus met windpompe, 3 sement damme en 3 km rivierfront aan die Caledon rivier.
56 hektaar waterregte ingesluit.
Die plaas is geleë 10km suid van Smithfield teen die Caledon rivier.

Koppiesfontein
Die plaas Koppiesfontein 108, Smithfield distrik, 807.2357 hektaar, gehou ingevolge Titelakte T24569/1999.
Verbeterings; 4 Slaapkamer huis, 2 store, 3 werkershuise, skaap hanterings geriewe en ʼn berg huis. 3 Toegeruste boorgate met 2 dompelpompe, 1 windpomp en 3 sement damme.
Die plaas is geleë 5km suid van Smithfield aan die Bethulie pad.

Optenbergen (Olyvenfontein)
Die 2 plase word as ʼn eenheid verkoop.
Gedeelte 1 van die plaas Olyvenfontein 395, Smithfield distrik,594.9186 hektaar gehou ingevolge die Titelakte T4322/2000.
Gedeelte 4 van die plaas Olyvenfontein 395, Smithfield distrik, 119.0579 hektaar gehou ingevolge Titelakte T4322/2000.
Totale grote 713 hektaar.
Verbeterings; 3 sement damme, 4 boorgate toegerus met windpompe.
Die plaas is aangrensend aan Koppiesfontein 5km uit Smithfield op die Bethulie pad.

Ringarooma.
Die 2 plase word as ʼn eenheid verkoop.
Gedeelte 1 van die plaas Ringarooma 477,Smithfield distrik, 299.7862 hektaar gehou ingevolge Titelakte T18240/2009.
Restant van die plaas Ringarooma 477, Smithfield distrik, 577.7458 hektaar gehou ingevolge Titelakte T18240/2009.
Totale grote 855 hektaar.
Verbeterings; 3 Boorgate toe gerus met windpompe en 3 sementdamme Geleë aangrensend aan Optenbergen.

Vostersvlakte
Die plaas Vostersvlakte , Smithfield distrik 311 hektaar.
Verbeterings;1 Boorgat toe gerus met n windpomp en ʼn sement dam.
Die plaas is aangrensend aan Ringarooma.

Deelfontein
Restant van die plaas Deelfontein 2, Smithfield distrik 885.1531 hektaar, gehou ingevolge Titelakte T5763/1977.
Verbeterings; 1 werkers huis,2 boorgate toe gerus met windpompe, 1 sinkdam en 2 sementdamme.
Die plaas is geleë 20km wes van Smithfield.

Caramel
Die 5 plase word as ʼn eenheid verkoop.
Gedeelte 2(van 1)van die plaas Caramel 208, Smithfield distrik 6423 vierkante meter gehou ingevolge Titelakte T14224/2010.
Die restant van die plaas Caramel 208, Smithfield distrik 852.1708 hektaar gehou ingevolge Titelakte T14224/2010.
Die restant van die plaas Caramel Oost 537, Smithfield distrik 856.8461 hektaar gehou ingevolge Titelakte T14224/2010.
Die plaas Thaba Bosigo 263, Smithfield distrik 3.8187 hektaar gehou ingevolge Titelakte
Die plaas Lucern 637, Smithfield distrik 2.8608 hektaar gehou ingevolge Titelakte

Verbeterings; 5 slaapkamer huis, 3 store, goeie vee hanterings geriewe,3 besproeiings damme, 120 hektaar besproeiing met K-Line besproeiing stelsel. Natuurlike fontein wat 50000l water per uur lewer.
Plaas is geleë 30km van Smithfield aan die Bethulie pad.

LOSBATES

BAKKIE EN TREKKERS;
Toyota Hilux Ekstra cab (4×4 2012) John Deere 6205 (4×4 2000). Massey Ferguson 35x.
VOERMAAK TOERUSTING;
Krone baler (KR 125). Drotskey hamermeul. Kuhn tol snyer (4 tol). 2 Rol harke (4 tol).

Louwtjie Bezuidenhout

082 827 7443


Organizer

BKBLouwid, KROONSTAD:
Phone:
(056) 215 1851
Website:
https://www.bkb.co.za/bkb-louwid/

Other

Provinces
Free State
Category
Properties

Venue

Smithfield Golfklub
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!