Bismarck Boerdery Reuse 2 Dag veiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bismarck Boerdery Reuse 2 Dag veiling

Mar 5 @ 11:00 am - 5:00 pm

Bismarck Boerdery

Bismarck Boerdery

Dinsdag 5 Maart 2019 te Wesselsbron plaas Nuweaanleg 11:00

Die plaas Rietvlei GPS 27’50.8780 E026’16.1290
Die 3 gedeeltes word as ʼn eenheid verkoop.
Gedeelte 1 van die plaas Rietvlei 181, Wesselsbron distrik, 717.8213 hektaar en gehou ingevolge Titelakte T2382.1975.
Rietvlei 356, Wesselsbron distrik,546.5141 hektaar en gehou ingevolge Titelakte T5313.1974.
Gedeelte 4 van die plaas Rietvlei 181, Wesselsbron distrik,181.0654 hektaar en gehou ingevolge Titelakte T256/2009
Verbeterings; 4 Boorgate waarvan 2 toegerus is met dompelpompe, 2 sement damme en Eskom krag.
Die plase bestaan uit 1079 hektaar hoë potensiaal lande en 365 hektaar weiding waar van 80 hektaar aangeplante Smutsvinger gras is.
Die plaas is geleë van Wesselsbron op die Hoopstad pad 8km uit Wesselsbron.

Bestersrust. GPS S 27’52.2072 E 026’19.0761
Gedeelte 5 van die plaas Bestersrust 113, Wesselsbron distrik, 599.5724 hektaar, gehou in gevolge Titelakte 5684/2001. Verbeterings; 4 Slaapkamer huis met buite geboue, stoor en bees hanterings geriewe. 3 Sement damme, 2 toegeruste boorgate.
Die plaas bestaan uit 205 hektaar lande en 394 hektaar weiding waarvan 120 hektaar aangeplante smutsvinger gras is.
Die plaas is geleë van Wesselsbron op die Hoopstad pad 5km uit Wesselsbron.

Nietgegund GPS S 27’48.5600 E 026’18.1300
Die 4 gedeeltes van Nietgegund word as n eenheid verkoop.
Gedeelte 1 van die plaas Nietgegund 258, Wesselsbron distrik,205.5677 hektaar gehou ingevolge Titelakte T13937/1996.
Gedeelte 4 van die plaas Nietgegund 258, Wesselsbron distrik,201.2850 hektaar gehou ingevolge Titelakte T5384/2001.
Gedeelte 5 van die plaas Nietgegund 258, Wesselsbron distrik,191.0066 hektaar gehou ingevolge Titelakte T13937/1996.
Gedeelte 10 van die plaas Nietgegund 258, Wesselsbron distrik,190.1501 hektaar gehou ingevolge Titelakte T13937/1996.
Verbeterings; 40 Hektaar wildskamp met boma,3 boorgate, toegerus met Lister enjins en kragkoppe.
Die plaas bestaan uit 370 hektaar lande en 417 hektaar weiding.
Die plaas is geleë van Wesselsbron aan die Hoopstad pad 6km uit Wesselsbron.

Good Hope en Vreemdelings Rust. GPS 27’48.3868 E 026’18.8283
Die volgende 2 plase word as n eenheid verkoop.
Die plaas Good Hope 14, Wesselsbron distrik, 399.0359 hektaar gehou ingevolge Titelakte T5763/1977.
Restant van gedeelte 1 van die plaas Vreemdelings Rust 14, Wesselsbron distrik 346.5015 hektaar gehou ingevolge Titelakte T12117/1981.
Verbeterings; 4 sement damme, 4 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe.
Die plaas bestaan uit 120 hektaar lande en 346 hektaar weiding.
Die plaas is geleë aan die Wesselsbron Bothaville teerpad 20 km vanaf Wesselsbron.

Villiersrust. GPS S07’48.1900 E 026’20.3600
Die plaas Villiersrust 311, Wesselsbron distrik, 301 hektaar.
Die plaas bestaan uit 301 hektaar weiding.
Die plaas is geleë 2km uit Wesselsbron aan die Makwassie pad.

LOS BATES 
VRAGMOTOR EN TREKKERS;
Iveco Euro Cargo (8 ton trok met veetralies). John Deere 6930 (4×4 2009). John Deere 6610 (4×4 2000). John Deere. 2 John Deere 6210 (2000). John Deere 6205 (4×4 2000 ). Massey Ferguson 390. 2 Fiat 640, Fiat 880, Fiat 7066.
TAND EN SKAAR IMPLEMENTE.
Grondbreker (7 tand).Grondbreker (2 tand). Skoffel (12m). 2 Rolstawe (8m). 2 Skoffels (8m met korrel kunsmis bakke). Rol eg (7 ry).
Planter.
John Deere 1750 planter (7 ry vakuum met korrel kunsmis).
Sleepwaens.
3 LM sleepwaens (9 ton met massakante). 3 LM sleepwaens (6 ton plat bak). Dolfyn hoe spoed sleepwa (12 ton met massakante en vee tralies). Sleepwa (met 5000l staal water tenk). 4 Plaas waens.
ANDER PLAAS IMPLEMENTE.
Geringhoff Mielie tafel (7 ry). BPI oorlaai wa (8 ton graan en kunsmis). 2 Slattery oorlaai waens (6 ton). 2 Diesel karre. Quantum sleep spuit (2000l met 22.5m balk).Rolmoer (8m). Hamermeul. Mix Master voer menger (1.5 ton). Rovic trekker laaigraaf. Kragopwekker (20kva met Lister enjin).

Louwtjie Bezuidenhout

082 827 7443


Organizer

BKBLouwid, KROONSTAD:
Phone:
(056) 215 1851
Website:
https://www.bkb.co.za/bkb-louwid/

Other

Provinces
Free State
Category
Properties

Venue

Wesselsbron plaas Nuweaanleg
Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!