BLOEMHOF BOERDERY TOTAL BEESKUDDE UITVERKOPING
18 April 2024
18 April 2024
Date:
Time:
8:00 am - 5:00 pm
Region:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Roelof Heenop
Jan Hendrik Claassen
BKB, Frankort
Die totale uitverkoping van 'n top kommersiële beeskudde in opdrag van Bloemhof Boerdery vind plaas op Donderdag die 18de April 2024 vanaf 11:00 te Frankfort veilingkrale.
216 Beeste op aanbieding:
- 57 Koeie met 57 kalwers (sommiges 3-in-1).
- 57 Koeie (loop by die bul; moontlik dragtig).
- 7 Verse (gereed vir bul).
- 28 Speenverse.
- 5 Speen bulkalwers.
- 5 Bulle.
* Nota: Kudde bestaan Bonsmaras en Beefmaster/Brahman kruisings. Top bulle word gebruik in kudde. Die kudde is met die volgende ingeënt: Slenkdal (lewendige entstof), Knopvel, 3-dae-stywe siekte, RB51 (vroulike diere), Multimin, Eliminate, Ivermec en 12-in-1.
Navrae:
Jan-Hendrik Claassen 074 490 5451
Afslaer: Roelof Heenop 082 342 1992
BKB, Frankfort: 058 813 1071
Veilingspamflet:
- Kliek hier om voorblad van veilingspamflet te besigtig
- Kliek hier om agterblad van veilingspamflet te besigtig