BOSHOEK, CV & MARITZ BOVELDERS BULVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

BOSHOEK, CV & MARITZ BOVELDERS BULVEILING

Aug 12 @ 11:00 am - 5:00 pm

BOSHOEK, CV & MARITZ BOVELDERS BULVEILING INFORMATION


Die Boshoek, CV en Maritz Bovelders veiling vind op 12 Augustus 2020 om 11:00 te Boshoek, Memel en op die BKB Digitale Veilingsplatform plaas.

75 Top Bovelder bulle is op aanbod!

Besigtigingsdae:

  • 21 & 22 Julie 2020 (08:00 – 13:00 by Boshoek Bovelders en CV Bovelders) en (14:00 – 17:00 by Maritz Bovelders).

* Die resultaat van die volgehoue toewyding van die Boshoek, CV en Maritz Bovelder kuddes na 33 jaar, IS ‘n gestabiliseerde “Composite”, waarin die volgende eienskappe  van die Bovelder Beginsel gevestig is:

  • Aanpassingsvermoë en konstitusie.
  • Vrugbaarheid, gemak van kalwing.
  • Mediumraam diere.
  • Medium na vroeër geslagsrypheid.
  • Vry van erflike gebreke.
  • Doeltreffende groeivermoë en voeromset.
  • Goeie vleisbouvorm.
  • Goeie temperament.
  • Voortreflike pigmentasie.
  • Rooi van kleur.

* Die hedendaagse Bovelder kan dus nou beskryf word as ‘n mediumraam dier, wat ongekompliseerd is en goed aanpas onder veld- en voerkraal toestande.

* Gratis vervoer van diere in RSA.

Roete:

  • Vanaf Vrede – Ry 38km op die Memel pad (R34). Draai regs op die S1409. Ry 12km en draai links by plaas in.
  • Vanaf Memel – Ry 20km op die Vrede pad (R34). Draai links op die S1409. Ry 12km en draai links by plaas in.

Navrae:

  • Lukas Steenkamp – 067 404 0690
  • Wentzel Vorster – 082 566 1369
  • Dr. Chris Nel – 083 654 9638
  • Dr. At Viljoen – 082 440 7823
  • Richard Haupt – 081 011 8288
  • Afslaer:  Jan Mostert – 083 306 8408

Veilingspamflette:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Katalogus

Klik hier om digitale katalogue te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Bovelder Cattle
Cities
Memel

Venue

BOSHOEK, MEMEL.
Memel, Free state South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!