BOSHOFF BROERS

03 February 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

BETHLEHEM

Region:

BKB North

Event Type:

Property Auction

Province:

Free State

City:

Bethlehem

Venues:

Plaas Highlands

Marketer:

Schalk Burger

28070

In opdrag van Boshoff Broers word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 3 Februarie 2026 om 11:00 te Plaas Highlands, Bethlehem.

Op Aanbod:

  • 570 ooie (2-tand tot volbek, dragtig)
  • 70 Jong ooitjies

Top SAVM Skape, volledige inentingsprogram is gevolg.

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae:

Schalk Burger 076 070 1411

Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Bethlehem 058 303 8552

Roete:

Vanaf Bethlehem: Neem die Fouriesburg pad (R26) vir 13km. Draai links op die S217 vir 2,9km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Fouriesburg: Neem die Bethlehem pad (R26) vir 34km. Draai regs op die S217 vir 2,9km. Draai regs by plaas in.

GPS:

28°22'56.2"S 28°15'56.4"E | -28.382284, 28.265673

- Kliek hier om die Veilings pamflet te besigtig.

event-28070-24111-boshoff-broers-pamflet-3-feb-2026.jpg