BOVENVALLEI BOERDERY ALGEHELE UITVERKOPING & PRODUKSIEVEILING
11 March 2025
11 March 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Molie Mentz
Billy Lyons
Boetjan van der Wath
Die algehele uitverkoping van Merino fynwol skape & die produksieveiling van top rooi kruisras beeste namens Bovenvallei Boerdery vind plaas op Dinsdag die 11de Maart 2025 vanaf 11:00 te plaas Bovenvallei buite Wakkerstroom. Veiling op terrein en digitaal (Meerkat).
Op aanbieding:
9800 Merino Fynwol skape (60 jaar se teling van wyle Kerneels Greyling), waarvan:
* Nota: Skape loop met 5 maande wol (17.2 mikron). Onder beskerming van Merino SA. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
2600 Top rooi kruisras beeste:
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Roete:
Google Maps:
Navrae:
Boetjan van der Wath 072 626 9242 (Beeste)
Matthys Viljoen 082 772 4542 (Skape)
Molie Mentz 083 229 2500
Jan Hendrick Breytenbach 082 809 4151
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Ermelo: 017 811 2027 / 071 380 9604
Veilingspamflet: