BRAKKEFONTEIN QURBANI 2025
31 May 2025
31 May 2025
Die Brakkefontein Qurbani Veiling vind plaas op die 31ste Mei 2025 om 11:00 te Brakkefontein Veilingskompleks, Rocklands.
180 Bees:
50 "Trade" osse
10 Bulle
50 Koeie
10+10 Koeie met kalwers
50 Kalwers
300 Boerbokke:
150 Kapaters
60 Groot ooie
90 "Kids" ooie
600 Skape:
360 Langstert lammers
30 Persies
130 Ooie
Navrae:
Jan Erasmus 082 924 6096
Ericus Meyer 072 364 7762
Andre Fourie 082 423 1517
Renier Zietsman (Afslaer) 082 491 5182
Johan Moolman (Junior Afslaer) 072 780 0025