BRIAN ANGUS ALGEHELE UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

BRIAN ANGUS ALGEHELE UITVERKOPING

Nov 4 @ 11:00 am - 5:00 pm

BRIAN ANGUS ALGEHELE UITVERKOPING INFORMATION


Die algehele uitverkoping veiling van Brian Angus vind plaas op Woensdag, 4 November 2020 om 11:00 te Woodview, Arlington. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling. Plase reeds verkoop.

Op aanbod:

– 1000 Ooie (swaardragtig; 2 tand tot volbek; sal geklas word volgens ouderdomme).
– 240 Ooilammers (baie Volvo dogters).
– 30 Merino ramme.

* Nota:  Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Gem. mikron: 19.9µ

23 Trekkers:
– Claas 340 Axos (soos nuut; 180 ure).2 Ford 8030 (4×4).  Ford 5000 (met laaigraaf).  Ford 3600.  Ford 7610 (4×4).  7 Ford 7600.  2 Ford  6600.  4 Ford 5600.  Ford 6610 (4×4).  Ford 6610.  Massey Ferguson 220 (kort aandag).  Ford 6610 (met Rovic laaigraaf).

Voertuie en vragmotors: 
– Toyota Land Cruizer.  2 Kia K2700 (1.3 ton; kort aandag).  Triton 0608 (kort aandag).  2 Isuzu KB250 (±80 000km).  Ford D1311 (met veetralies; kort aandag).  Ford D1414 (met veetralies;
kort aandag).   Toyota Hilux D4D (enkel kajuit; ±285 000km).

Sleepwaens:
– 2 Platbak sleepwaens.  2 Plaaswaens (2-wiel).  4 Vetsak sleepwaens (met massakante; 8 ton).  Dieselkar (2-wiel; 1000l).  Torsion beeswa (2-wiel).  Koelwa (2-wiel).  Plaaswa (4-wiel).  Bulperd (dubbel-as).
Beeswa.

Planters:
– Tefsaaier (3 punt).  Kinze koringplanter (6 ry).  Soilmaster koringplanter (8 ry; 3 punt).  John Deere 7000 mielieplanter (kort aandag; 3 ry, 5vt).  John Deere 7000 (4 ry).
Vetsak koringplanter (7 ry; 3 punt).   Soilmaster koringplanter (8 ry; 3 punt).

Stropers: 
– 2 Claas Dominator 68 stropers (met koringtafel).  Claas Mercator stroper.  2 Slattery mieliestropers (plukkerkop; 1 ry).

Skottel-; skaar- en tandwerktuie:
– Alfa Omega kontra sny-eg (hidroulies; 28 skottel).  2 Slattery grondbrekers (5 tand).  2 Bloemfontein kontra sny-êe (hidroulies; 23 skottel).  Arlington Staalwerke grondbreker
(met Vibroflex tande; 13 tand; soos nuut).  Alfa Omega kontra sny-eg (hidroulies; 14 skotttel).  Alfa Omega kontra sny-eg (hidroulies; 24 skotttel).  3 John Deere tussenrygewas skoffels
(3 punt).  Kontra sny-eg (20 skottel; 3 punt).  Baie rol-êe.   2 Kongskilde fynsaadbedvoorbereiders.  Grondbreker (3 punt).  4 Krultand skoffels (3 punt).  Rol-eg (4 ry; 3 punt).  6 Slattery
ploeë (3 skaar).  2 Slattery ploeë (4 skaar).  Grondbreker (2 tand).  Damskrop (3 punt).  Padskraper (sleep tipe).

Voermaaktoerusting:
– Claas Rollant 340 rondebaler (soos nuut).  Krone KR160 rondebaler.  Krone KR150 rondebaler.  Drotsky voerstroper.  Claas Rollant 62 rondebaler.  20 Sakke
hawersaad (vir voer).  Leo voermenger (met skaal).  MPC voermenger (met skaal; 8m³).  Falcon swaailemsnyer (1.8m).  3 Bossiekappers.  Rolhark (8 tol).
Voervurk (3 punt).  Hooglaai voervurk.

Werkswinkeltoerusting:
– 3 Staanbore (elektries).  Moersleutels.  2 Hoekslypers (elektries).  Inger Grade kompressor (120l).  Husqvarna randsnyer (petrol).  Matweld sweismasjien
(elektries).  Verskeie staalwerk tafels.  Boor (elektries).  Grassnyer (elektries).  Gas sny en sweis toestel.  Verskeie rakke.  Verskeie kraaibekke.
Aambeeld.  KRC 300 sweismasjien (3 fase).  Domkrag.  Battery laaier.  3 Kragopwekkers (petrol).

Ander plaasregeedskap: 
– Kunsmisstrooier.  3 Gifspuite (selfgemaak).  Rovic laaigraaf (3 punt).  Niubo kunsmisstrooier (3 punt).  Skaap- en beeswaterkrippe.  Rolo kalkstrooier
(5 ton; sleep tipe).  Honde sentrifugale waterpomp.  Skraper (3 punt).  Wolpers (hidroulies; dubbel-balie).  2 Wolklas tafels.  Betonmenger (PTO).
3  Vuurvegters (2 hoëdruk en 1 laedruk).

Losgoed, ens.: 
– Jojo tenk (5000l).  Antieke saadsif.  Verskeie John Deere onderdele.  Gasbottels.  2 Avery sakskale.  Vrieskas.  5 Melk suipbakke.  2 Melk voerders
(elektries; outomaties).  Skaap- en beesselfvoerders.  Aantal beeshekke (3m).  Plastiese skaaphekkies (1.2m x 1m).  3 Jojo tenks (2500l).  Leë gifkanne.
Buitebande.  Kuilvoer seile.  Trekkers filters.  3 Opslaan paviljoene.  Onderdele te veel om op te noem.  Groot hoeveelheid skroot.

Roete: 

– Vanaf Lindey:  Ry op die R707, rigting Senekal.  Ry vir 9km verby Arlington.  Draai regs en volg BKBLouwid aanwysingsborde.

– Vanaf Bethlehem:  Ry op die N5 rigting Senekal, draai regs 5km voor Senekal, rigting Lindley op die R707.  Ry vir 32km.  Draai links en volg BKBLouwid aanwysingsborde.

– Vanaf Senekal:  Ry op die N5 rigting Bethlehem vir 5km.  Draai links op die R707, rigting Lindley.  Ry vir 32km.  Draai links en volg.

Navrae:
– Douw van Wyk (beeste) 083 458 7353
– Piet Wessels (beeste/skape/implemente) 082 857 7827
– Wilbur Meyer (skape/implemente) 082 349 3189
– Afslaer: Mike Killassy (beeste) 082 378 8112
– Jan Mostert (skape/implemente) 083 303 8408
– BKB Louwid, KROONSTAD: 056 215 1851
– BKB Louwid, BETHLEHEM: 058 303 8552

Veilingspamflette:

– Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

– Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!