Calitzdorp: Plase te Koop per Tender

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Calitzdorp: Plase te Koop per Tender

Jul 19 @ 12:00 pm

Calitzdorp

Twee Plase Te Koop per Tender

  1. Plaas 1: 1020 Ha goed gespaarde veld met verskeidenheid van Karoo bossies en struike. Goeie veld met pragtige pruim, quarrie, wilde granaat en spekboom. Boorgat met sonpomp. Verdeel in 3 kampe met veesuipings.
  1. Plaas 2: 606 Ha bestaande uit 4 dele. Goeie veld. Gronddamme vir veesuipings. Pragtige fauna en flora. Veld uiters geskik vir wild, asook skaap en volstruis.

Prag omgewing met mooi uitsigte!

Tenders Sluit: Vrydag 19 Julie 2019 om 12:00

Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl

Besigtig: Slegs per Afspraak

Tenderdokumente beskikbaar by bogenoemde kantoor.

Navrae: Willie van Rensburg 083 261 7641 / Albie Loubser 082 573 9902

BROSJURE
TENDER DOKUMENTE PLAAS 1
TENDER DOKUMENTE PLAAS 2
TITLE DEED PLAAS 101
TITLE DEED T45480_2008

Details

Date:
Jul 19
Time:
12:00 pm
Event Category:

Other

Category
Properties

Venue

CECILIA SQUARE
100 CECILIA STREET
PAARL, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!