CALVINIA: PLAAS TE KOOP PER TENDER

20 January 2027

Time:

11:00 am - 11:00 am

Region:

BKB South

Event Type:

Property Tender

Province:

Northern Cape

City:

Calvinia

Venues:

BKB GEBOU PAARL

Marketer:

Albie Loubser

Appie Maritz

29604

CALVINIA: PLAAS TE KOOP PER TENDER

Tender sluit: Woensdag 20 Januarie 2027

Plek: Grainco Raadsaal, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl

Net 3 km buite Calvinia, aan die Loeriesfontein-pad.

Hierdie kompakte plaas kan ’n goeie maandelikse inkomste verdien uit peulgewasse, vee, meubelhout, brandhout en saaigewasse.

Perfek vir iemand wat wil boer sonder 'n fortuin te spandeer.

 97 ha vrugbare grond

  • Landerye wat gesaai kan word met die moontlikhied om die lande deur die rivier of kanaal nat gelei kan word.
  • Geskik vir wintergewasse soos koring en hawer onder reënwater
  • Jaarlikse inkomste uit peulgewasse
  • Ekstra inkomste uit brandhoutverkope
  • 2 boorgate (huishoudelik en veedrinkwater), een met sonpomp
  • Goeie drakrag vir beeste
  • Woonstel van 13 × 5 m
  • Redelike getal bome wat geskik is vir meubelhout
  • Naby die dorp, maar met die Karoo se stilte

Veral geskik vir 'n paartjie waar sy in die dorp werk en hy boer. Die ligging en grootte maak dit prakties en haalbaar.

 

event-29604-26932-1.jpg