CANCELLED - RIETVALLEI & KLINGS BOERDERY PRODUKSIE VEILING

03 February 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Bovelder

Province:

Mpumalanga

City:

Wakkerstroom

Marketer:

Abrie Landman

Documents:

kansellasie.jpg

28264

In opdrag van Bertus Burgers (Rietvallei boerdery) & Othard Klingenberg & Seuns (Klings boerdery) word die volgende as te koop aangebied op Dinsdag, 3 Februarie 2026 om 11:00 te Plaas Groenvlei, Wakkerstroom.

Op Aanbod:

  • 200 Bul Kalwers
  • 50 Oop Verse
  • 200 Koeie met 200 Kalwers
  • 200 Dragtige jong Koeie en Verse

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae:

Abrie Landman 083 426 1929

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

- Kliek hier om die Veilings pamflet te besigtig.

event-28264-24246-rietvallei-klings-pamflet-20-februarie-2026.jpg