CASMAN TULI STOET PRODUKSIEVEILING
03 September 2025
03 September 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Piet Wessels
Jan Mostert
Louwtjie Bezuidenhout
Die produksieveiling van Casman Tuli stoet vind plaas op Woensdag die 3de September 2025 vanaf 11:00 te Plaas Geduld, Boshof Distrik. Veiling op terrein en digitaal.
Aanbod:
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Tuli Beestelers Genootskap.
Gratis vervoer tot by 'n sentrale punt in Kroonstad is beskikbaar.
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Piet Wessels 082 857 7827
Eienaar: Casper Kriel 082 805 0926
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad: 082 940 1967
Roete:
Vanaf BOSHOF: Neem die Hertzogville grondpad, buite die dorp vurk die pad, draai regs. Ry 3 km, draai links op Leeuwpan pad. Ry 29 km. Draai regs by die plaas in.
Vanaf HERTZOGVILLE: Neem die Boshof teerpad en ry vir 16 km, draai regs op grondpad en ry vir 17 km. Draai links op Boshof pad en ry 8 km oor die berg. Draai links by die plaas in.
Vanaf CHRISTIANA: Neem Boshof pad oor rivierbrug, draai regs na 500 m, en ry vir 1.1 km en draai links by pakstore. Ry vir 27 km en draai links op Boshof pad, ry 6.4 km en draai regs op Boshof pad, ry vir 8 km oor die berg en draai links in by die plaas
BOSHOF VEILING GPS:
28°15'34.9”S 25°15'06.8”E
Veilingspamflet:
- Kliek hier om die veiling Voorblad pamflet te besigtig.
- Kliek hier om die veiling Agterblad pamflet te besigtig.
Veiling Katalogus:
- Kliek hier om veiling katalogus te besigtig