CD KLEYNHANS (LK DOHNE STOETERY) PRODUKSIEVEILING

25 September 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

KROONSTAD

Region:

BKB North

Livestock Breeds:

Dohne Merino

Province:

Free State

City:

Ventersburg

Marketer:

Piet Wessels

Jan Mostert

27956

CD Kleynhans (LK Dohne Stoetery) se Produksieveiling vind plaas op Vrydag, 25 September 2026 om 11:00 te plaas Erfplaas, Ventersburg.

Op Aanbod:

  • 35 Ramme
  • 70 Jong Ooie (kommersieel)
  • 250 Storlammers

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus sal beskikbaar wees dag van veiling.

Roete:

Vanaf Ventersburg: Ry op die N1 rigting Kroonstad vir 20km. Draai regs op die Rietfontein grondpad. Ry vir 7km. Draai links by plaas in en ry vir 2.5km tot by veilingspunt.
Vanaf Kroonstad: Ry op die N1 rigting Ventersburg vir 38km. Draai links op die Rietfontein grondpad. Ry vir 7km. Draai links by plaas in en ry vir 2.5km tot by veilingpunt.

GPS Coordintaes:

S27°55.53.2' E027°15.59.8'

Nanrae:

Karel du Plessis (skaap-en wol adviseur) 082 826 3244

Piet Wessels 082 857 7827

Afalaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad: 056 215 1851

Veilingspamflet:

- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

-Kliek hier om veiling katalogus te besigtig 

 

 

event-27956-26233-lk-dohne-stoetery-25-september-2026-a4-enkel.jpg