Ceres Koue Bokkeveld Agriculture Society Auction (De Bos), Op Die Berg INFORMATION
JAARLIKSE DE BOS SKAAP VEILING
DONDERDAG 19 NOVEMBER 2020 – 12:00- WYDEKLOOF, OP-DIE-BERG
Aanbod:
2500 OOIE EN LAMMERS
NAVRAE
Gerhard Louw, Ceres 082 771 5824 (Bemarker)
Appie Maritz, Paarl 082 825 3895 (Afslaer)
Dieter Schutte, Paarl 079 500 7525 (Veilingskoördineerder)
Ligging
- Vanaf Ceres op die Citrusdalpad. Ry verby Op-die-Berg. Ry +/- 5km verby De Bos en
- Draai links by Donkerbospad.
- Ry vir +/- 2.5 km tot by die veilingskrale. Volg BKB Rigtingwysers
Afslaersnota:
- Registrasies: https:/www.bkb.co.za/digital-auctions/
- Of skandeer die “QR Code” vir registrasie
- “log in detail” word ge-epos, binne 30 min van registrasie.
- Kontak Chrisna 082 957 8827 indien hulp benodig word.
Klik hier om die advertensie te besigtig