CHOCOLAT MEATMASTERS ALGEHELE UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

CHOCOLAT MEATMASTERS ALGEHELE UITVERKOPING

Jul 25 @ 8:00 am - 5:00 pm

CHOCOLAT MEATMASTERS ALGEHELE UITVERKOPING INFORMATION


Chocolat Meatmasters se algehele uitverkoping vind op 25 Julie 2020 om 11:00 te Witfontein, Randfontein plaas.

Op aanbod:

  • 84 Geregistreerde ooie met lammers/besig om te lam:
    • 55 Ooie met lammers (geregistreer)
    • 35 Ooie (dragtig)
  • 35 Kudde ooie
  • 25 Top Meatmaster ramme
  • 10 Ile de France ramme (ideaal vir kruisteling)

*Nota:

  • Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Veiling vind plaas onder beskerming van die onderskeie Telersgenootskappe.

Roete:

  • Vanaf Tarlton – Ry op die Ventersdorp pad (N14) vir 20 km. Draai links by Elandsfontein bord. Ry vir 6 km.  Draai regs by plaas in.
  • Vanaf Carltonville – Ry op die Holfontein pad (R500) vir 16 km. Draai regs op die Randfontein pad (R41). Ry vir 12 km tot by T-aansluiting. Draai links en ry vir 6 km. Draai links by plaas in.

Navrae:

  • Riaan Herbst – 076 154 5049
  • Elana Coreejes – 082 572 6665
  • Colin Coreejes – 082 410 4740
  • Jan Mostert (Afslaer) – 083 306 8408
  • BKBLouwid, VEREENIGING – 016 423 5377

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Klik hier vir veiling katalogus

 

Comments are closed.

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!