CHRIS HEYNEKE & MEDEVERKOPERS IMPLEMENTE VEILING

Loading Events

« All Events

CHRIS HEYNEKE & MEDEVERKOPERS IMPLEMENTE VEILING

Oct 22 @ 11:00 am - 5:00 pm

CHRIS HEYNEKE & MEDEVERKOPERS IMPLEMENTE VEILING INFORMATION


Die implemente veiling van Chris Heyneke en Medeverkopers vind plaas op Donderdag, 22 Oktober 2020 om 11:00 te Droogtespruit, Potchefstroom. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

NOTA:  ITEMS ONDERHEWIG AAN ONTTREKKING.

Op aanbod:

Eiendomme te koop:

– Eiendom 1:  Restant van gedeelte 74 (’n gedeelte van gedeelte 7), van die  plaas DROOGESPRUIT, 416.  Registrasie afdeling IP.  Provinsie Noordwes.  Groot: 5,4892 ha. 

* Beskrywing: Woonhuis met 3 slaapkamers, badkamer, kombuis, leefarea, binnebraai.  Dubbel motorhuis.  2 Afdakke weerkante van huis.  2 Boorgate (waarvan 1 toegerus is).  Plaas het besigheidsregte.

– Eiendom 2:  Gedeelte 85 (’n gedeelte van gedeelte 74) van die plaas DROOGESPRUIT, 416.  Registrasie afdeling IP.  Provinsie Noordwes.  Groot: 1,0299 ha. 

* Beskrywing:  Stoorkamer.  Kantoor met badkamer.  Afdak (15m²).  Omhein met elektriese heining.

Bogenoemde eiendomme word as ‘n eenheid aangebied.

  • Verkoopsvoorwaardes (eiendom):  1.  10% Deposito dag met veiling.  2.  Waarborge vir balans binne 30 dae na bekragtiging.  3.  Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.  4.  Besitname by onderhandeling.  5.  Volle voorwaardes is beskikbaar.

Speenkalwers:
– 40 Brahman & Charolais kruis speenkalwers.

Voertuie en trekkers:
– Land C dubbelkajuit bakkie (kort aandag; met papiere).  Land C enkelkajuit bakkie (kort aandag).MB 313 Sprinter camper (2007).  New Holland 5630.  New Holland 100-90.  Ford 5000.  Ford 6610.  Ford 3000.  JD 40 crawler.  Farmall DGD 4.  MF Koperpens (nie lopend).  JC 730 (nie lopend).  Fordson Major (mooi gemaak).  John Deere A (nie lopend).  MF 165.  JD 4640. JD 6410.  JD 3130.  Landini 7500.  MF 399.  Vaal Japie (nie lopend).

Sleepwaens:
– Massmaster “lowbed” (2015; dubbel-as).  7 Platbak sleepwaens (3 – 9 ton).  Valklap sleepwa (9 ton).  LM massawa (9 ton).    Kantel sleepwa (4-wiel).  2 Kantel sleepwaens (2-wiel).  Beeswaentjie (dubbel-as).  Kar sleepwa (swaardiens).  Plaas kantelwa (5 ton).

Skottel-; skaar- & tandwerktuie:
– JD duisendpoot (4 ry).  Duisendpoot (6 ry).  5 Beitelploeë.  10 Skaapploeë (3; 4 en 5 skaar).  10 Skottelploeë (3; 4 en 5 skottel).  8 Stelle sleep-êe (3 – 6 litte).  9 Saadbedskoffels.  Tussenrygewas skoffels (4 ry).  2 Skoffels (3 ry; 5 vt; met kunsmisbakke).  12 Skoffels.  4 Skrapers (3 punt).  Aanvoorploeg.  Vibroflex (17 tand).  5 Kontra sny-eg (3 punt).  2 Tandem kontra sny-eg (3 punt).  3 Eenrigtings.  John Shearer eenrigting (18 skottel).  Corner Deer eenrigting (11 skottel).  Kapploeg (2m).  Kapploeg (2.3m).  Grondbreker (1 tand).  Grondbreker (5 tand).  Grondbreker (7 tand).  Grondbreker (3 tand).  12 Raamploeë (2; 3 en 4 skaar).  John Shearer 5 GP (18 skottel).  MF hidrouliese uitskopploeg (5 skaar).  MF hidrouliese uitskopploeg (3 skaar).  Lemken Heliodor 8/300.  2 Fieldspans (9m).  3 Tussenrygewas skoffels (5 ry; 5 vt).  2 Tussenrygewas skoffels (12 ry).  John Deere klipploeg (6 skaar).

Planters en plantertoerusting:
– MF planter (4 ry).  2 MF planter (3 ry).  Voerplanter.  Koringplanter.  MF koringplanter.  Grasplanter (3m).  Brillian planter (1.8m).  2 Aartappelplanter (1 ry).  Agritec koringplanter.  8 John Deere 7000 planterkarre.  Groot hoeveelheid JD planter parte.

Voermaaktoerusting:
– 4 Swaailemsnyers.  2 Harke (4-tol).  Claas 65 baler (tou).  3 Baalvurke (hooglaai).  Staalmeester voerstroper.  Drotsky optel hammermeul.  Drotsky hammermeul.  Voermenger.  Tomahawk 505 M hooimaker.  Hooglaai baalvurk.

Veehanteringstoerusting:
– 50 Staal voer- en waterkrippe.  Verskuifbare kraal en drukgang.  Mobiele laaibank.  Bees/kalf lyf klampe.  Beeskrat. Beesskaal.  3 Skaap selfvoerders (soos nuut). 5 Skaapkrippe (3m).

Ander plaasgereedskap:
– John Deere “Crawler” (2010; kort dieselpomp).  High-Up 600 hyskraan (sleep-tipe).  Tapkarre (4 ton).  4 Dieselkarre (400 – 600 liter).  2 TLB laaigrawe.  4 Watertenkers (2-wiel; 400 – 1000 liter).  Watertenker (4-wiel; 7000 liter).  Watertenker (2-wiel; 4500 liter).  3 Bakkiewaentjies (2-wiel).  Rovic kalkstrooier (5 ton).  2 Dollies (enkel-as).  Dollie (dubbel-as).  6 Topbemesting stelle.  5 Landrollers.  2 Walblokke. 4 Strooiers (3 punt).  Kalksaaier (5 ton; kort aandag).  Lister kragopwekker (200 KVA).  Co2 sweismasjien (3 fase).

Losgoed, ens.:
– 14 Pype (300mm x 9m).  Plaashekke.   2 Trekker dakkies.  Groot hoeveelheid kunsmis- en gifbakke.  10 Kunsmistenks (200 liter).

Roete:

– Vanaf Potchefstroom:  Ry op die N12 rigting Klerksdorp vir 18km.  Draai regs by plaas in.

– Vanaf Klerksdorp:  Ry op die N12 rigting Potchefstroom vir 25km.  Draai lings by plaas in.

Navrae:

Salty de Villiers 073 816 4956
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Louwid, VEREENIGING: 016 423 5377

Veilingspamflette:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Other

Provinces
North West
Category
Properties, Equipment, Brahman
Cities
Potchefstroom

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!