Christiana: 200 ha Plaas
03 September 2024
03 September 2024
Date:
Time:
8:00 am - 12:00 pm
Region:
Province:
Marketer:
Andre Botha
Aanlyn Veiling van 200 Hektaar Plaas
Aanlyn Veiling: Dinsdag 3 September 2024
Tyd: Vanag 08:00 tot 12:00
Plek: Veewinkel aanlyn platform
Besigtiging: Per Afspraak
Hierdie uitgestrekte plaas van 200 hektaar is nou beskikbaar op veiling!
Met 18 hektaar spilpunte en fase 3 krag, is hierdie eiendom ideaal vir landbou- en kommersiele gebruik.
Dit bied ook die volgende:
Fase 3 krag: Betroubare en voldoende elektrisiteitsvoorsiening.
Infrastruktuur: Werkershuise en buitegeboue.
Sterk water beskikbaar: Betroubare waterbronne om jou boerdery te ondersteun.
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!
Skakel ons vandag nog vir meer inligting en om die veilingbesonderhede te bekom.
To be directed to our webpage click