Die 3de produksieveriling van CJ Rossouw vind plaas op Woensdag, 25 Januarie 2023 om 11:00 te plaas Alfresco, Sasolburg.
250 Uitstekende Brangus, Simmentaler en Simbra tipe boerbeeste op aanbieding, bestaande uit:
– 50 Koeie met 50 kalwers (somminge 3-in-1).
– 100 Koeie (by bul geloop).
– 50 Verse (oop).
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dan van veiling beskikbaar wees. Uitstaande Boer beeste. Alle verse is RB 51 gespuit. BM negatief getoets April 2022 – Dr. Johan Wessels (Parys Dierehospitaal).
Roete:
– Vanaf Sasolburg: Neem die Parys pad (R59) vir 8km. Draai links op die Wolwehoek pad en ry vir 1.5km tot by plaas in.
Navrae:
Freek Pieterse 079 560 7088.
Auctioneer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Vereeniging: 016 423 1804
Veilingspamflet: