3DE CJ ROSSOUW PRODUKSIEVEILING

25 January 2023

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Gauteng

City:

Sasolburg

Marketer:

BKB, Vereeniging:

Freek Pieterse

Jan Mostert

25252


Die 3de produksieveriling van CJ Rossouw vind plaas op Woensdag, 25 Januarie 2023 om 11:00 te plaas Alfresco, Sasolburg.

250 Uitstekende Brangus, Simmentaler en Simbra tipe boerbeeste op aanbieding, bestaande uit:

- 50 Koeie met 50 kalwers (somminge 3-in-1).

- 100 Koeie (by bul geloop).

- 50 Verse (oop).

* Nota:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dan van veiling beskikbaar wees.  Uitstaande Boer beeste.  Alle verse is RB 51 gespuit.  BM negatief getoets April 2022 - Dr. Johan Wessels (Parys Dierehospitaal).


Roete: 

- Vanaf Sasolburg: Neem die Parys pad (R59) vir 8km. Draai links op die Wolwehoek pad en ry vir 1.5km tot by plaas in.

Navrae:

Freek Pieterse 079 560 7088.

Auctioneer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Vereeniging: 016 423 1804

Veilingspamflet:

- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

cjr-boerdery-19-januarie-2022-derdeblad-lbw-custom.jpg.webp