CORALTA SAVM STOET 17DE PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

CORALTA SAVM STOET 17DE PRODUKSIEVEILING

Jun 24 @ 11:00 am - 5:00 pm

CORALTA SAVM STOET 17DE PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Coralta SAVM Stoet se 17de produksieveiling vind plaas op 24 Junie 2020 om 11:00 te plaas Coralta, Schweizer-Reneke.

Op aanbod:
– 5 Potensiële Stoetramme
– 55 Geregistreerde Ramme
– 40 Stoetooie
– 120 Kommersiële Ooie (2-tand)

Roete:

Vanaf Schweizer Reneke: Ry met Delportstraat uit Schweizer-Reneke uit op die Migdolpad (R506) vir ±20 km. Draai links op Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Delareyville: Ry op die Ottosdalpad vir ±6 km. Draai regs op die Migdol/Schweizer-Reneke pad (R506) en ry vir ±37 km. Draai regs op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Migdol: Ry op die Migdol/Schweizer-Reneke pad (R506) en ry vir ±16 km. Draai regs op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir  ±7,5 km. Draai regs by plaas in.

Navrae:

Cornie v.d. Heever:  082 948 3338
Wimpie Koenig:  083 444 7991
Corlize Koenig:  082 724 0737

Piet Wessels (BKB):  082 857 7827
Theuns Barnard (BKB Skaap- en Wolbeampte):  082 374 2656
Jan Mostert (Afslaer): 083 306 8408
BKB Louwid, Kroonstad: 056 215 1851

Veilingspamflette: 

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 1

Klik hier om veilingspamflet te besigtig 2

Veilingskatalogus:

Klik hier om veilingskatalogus te besigtig

Video: 

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!