DALENBERG LANDGOED (EDMS) BPK STAAK BOERDERY VEILING

26 January 2023

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Gauteng

City:

Ventersdorp

Marketer:

Jan Mostert

Salty De Villiers

25247


Die staak boerdery veiling van Dalenberg Landgoed (Edms) Bpk vind plaas op Donderdag, 26 Januarie 2023 om 11:00 te plaas Klerkskraal, Ventersdorp. Plase reeds verkoop!

Op aanbieding:

280 Beeste, bestaande uit:

- 38 Bonsmara tipe koeie (dragtig).

- 42 Bonsmara, simbra tipe koeie (dragtig).

- 105 Koeie met 105 kalwers.

* Nota: Kudde bestaan uit Bonsmara en Simbra tipe koeie. Top stoet bulle is gebruik. Alle inentings is gedoen. Kudde BM negatief getoets. Kudde sal geklas word volgens ouderdomme. Katalogus inligting en dragtigheidstatus dag van veiling beskikbaar.

- Trekkers:  2 Ford 6600 (1 met Rovic laaigraaf; 4x2; geen papiere). MF 399SE (4x4; 1994; met papiere). MF 399SE (4x4; 1995; met papiere). MF 470 (4x4; 2014; met papiere).

- Voertuie, vragmotor en motorfiets: Toyota Landcruiser LDV 4 liter petrol (2010; 245 000km; met papiere). Mitsubishi Colt LDV 2.8 diesel (2005; 430 000km; met papiere). Mercedes Benz 1617 Atego (2008; met beesbak; 65 000km; met papiere). Mercedes Benz 1617 Econoliner (1993; wipbak; met papiere). Suzuki Eiger Quad 400CC (4x4; met papiere).

- Skottel-; skaar- & tandwerktuie:  Kongskilde saadbedvoorbereider (17 tand). KAT kontra sny-eg (28 skottel). John Shearer kontra sny-eg (24 skottel). Grondbreker (1 tand). Ploeg (3 skaar).

- Ander plaasgereedskap en losgoed: Cel Mak Staalmeester RDM195 tolsnyer (2 drom). Plaas sleepwa (5 ton; geen papiere). Jojo tenk (10 000l). Continental kragopwekker (PTO; 25KVA). Bosvark vuurvegter (bakkie tipe; 500l). Bosvark vuurvegter (sleep tipe; 1000l). Erdvark G40 A padskraper. Skraper. Aapstert. Rovic kalkstrooier (5 ton). Sweismasjien (volledig; 220V). Vuurvegter pomp en motor. Chubb kluis. 3 Staal kabinette (vir kantoor gebruik). 2 Dompelpompe (met pype en elektriese kabel). Kistipe vrieskas. Yskas. Verskeie gereedskaptoestelle. Groot aantal buitebande. Groot aantal losgoed, te veel om op te noem.


Roete:

- Vanaf Ventersdorp: Ry op die Randfontein pad (N14) vir 35km. Draai links op die Derby pad (R53) en ry vir 2km. Draai regs by plaas in. Vanaf Randfontein: Ry op die Ventersdorp pad (N14) vir 30km. Draai regs op die Derby pad ry vir 2km. Draai regs by plaas in.

Navrae: 

Salty de Villiers 073 816 4956

Hendrik Kruger (eienaar) 083 228 0463

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Vereeniging: 016 423 1021

Veilingspamflet:

- Kliek hier om digtale pamflet te besigtig