DANIE MALAN AANTEELVEILING

26 May 2026

Date:

26 May 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Breeding Sale

Livestock Breeds:

Beefmaster

Province:

Mpumalanga

City:

Volksrust

Marketer:

Boetjan van der Wath

28812

Danie Malan Aanteelveiling vindplaas op Dinsdag, 26 Mei 2026 om 11:00, te plaas Schoongezicht, Volksrust. 

Aanbod: 200 Beefmaster Tipe Beeste

  • 133 Dragtige Koeie
  • 36 Dragtige Verse
  • 31 Oop Verse

Navrae:

Boetjan vd Wath 072 626 9242

Moolman Mentz 083 229 2500

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

ROETE: Vanaf die N11 Volksrust: Neem die R543 rigting Wakkerstroom. Ry vir 3km, draai links op die Driefontein grondpad. Ry vir 15km. Afdraai na plaas en veilingspunt op regterkant.

GPS: 26°33'23.8"S 29°59'13.2"E

- Kliek hier om die voorloper pamflet te besigtig

event-28812-25265-danie-malan-a4-pamflet-voorloper.jpg