DANIE MULLER & SEUNS ALGEHELE UITVERKOPING VAN BEESKUDDE
25 February 2025
25 February 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Province:
City:
Marketer:
Jan Mostert
JD Steyn
Deon Stegmann
Die 1ste fase in die algehele uitverkoping van Danie Muller & Seuns se beeskudde vind plaas op Dinsdag die 25ste Februarie 2025 vanaf 11:00 op die plaas Sweethome buite Frankfort.
420 Bonsmara/Bovelder tipe beeste, waarvan:
- 105 Koeie met 105 kalwers (moontlik 3-in-1).
- 40 Koeie met 40 kalwers (1ste kalf koeie).
- 110 Koeie (dragtig).
- 20 Verse (oop).
Nota: Volledige inentingsprogram is gevolg. Kudde BM negatief getoets. Dragtigheidstatus en katalogus sal dag van veiling beskikbaar wees.
Roete:
Vanaf Frankfort: Ry op die Heilbron pad (R34) vir 4.7km. Draai links op die Petrus Steyn grondpad (R707) en ry vir 16km. Draai links en ry vir 3.4km. Draai links by plaas in.
Google Maps:
- Klik hier vir Google Maps aanwysings
Navrae:
Deon Stegmann 079 878 2109
JD Steyn 072 877 6984
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Frankfort: 058 813 1071
Veilingspamflet: