DAWIE STEENKAMP AANTEELVEILING
26 February 2025
26 February 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Marketer:
Piet Wessels
Jan Mostert
In opdrag van Dawie Steenkamp word die volgende aanteelveiling gehou op Woensdag die 26ste Februarie 2025 vanaf 11:00 op die plaas Leeuklip buite Koppies.
300 Bonsmara beeste, op aanbieding:
- 30 Koeie met 30 kalwers (moontlik 3-in-1).
- 30 Koeie (dragtig).
- 40 Verse (dragtig).
- 30 Verse (loop by bul; moontlik dragtig).
- 70 Koeie (loop by bul; moontlik dragtig).
- 70 Speenkalwers.
* Nota: Volledige inenstingsprogram is gevolg. Baie mooi eenvormige kudde. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Roete:
- Vanaf Koppies: Ry Noord op die Vredefort pad (R720), rigting N1 hoofweg vir 6km. Draai links op die Witrand pad (S196) en ry vir 5.4km. Draai regs by plaas in.
- Vanaf Kroonstad: Ry op die N1 rigting Johannesburg vir 53km. Neem die Koppies afrit en draai regs op R720. Ry vir 1.8km. Draai regs op die Witrand pad (S196) en ry vir 5.4km. Draai regs by plaas in.
Google Maps:
- Klik hier vir Google Maps aanwysings
Navrae:
Piet Wessels 082 857 7827
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad: 082 589 1830 / 082 589 1832
Veilingspamflet:
- Klik hier om voorkant van veilingspamflet te besigtig
- Klik hier om agterkant van veilingspamflet te besigtig