PRESTIGE ANGUS VEILING/AUCTION INFORMATION
The Prestige Angus Auction with De Panne, Spansaam, and Boschendal takes place on 18 July 2020 from 11:00 at De Panne, Moorreesburg.
Black Angus on offer:
- 10 Registered black bulls
- 10 Registered black cows (pregnant)
- 10 Registered black heifers (pregnant)
Red Angus on offer:
- 5 Registered red bulls
- 2 Registered red cows (pregnant)
- 5 Registered red heifers (pregnant)
Commerecial offering:
- 20 Black open commercial heifers
Enquiries:
- Simon Mattysen – 082 312 1036 (Marketer)
GPS Coordinates:
Click here to view the pamphlet
Click here to view the catalogue
Click here to view the Prestige Angus flyer
Die Prestige Angus Veiling tesame met De Panne, Spansaam, en Boschendal vind op 18 Julie 2020 om 11:00 te De Panne, Moorreesburg plaas.
Swart Angus op aanbod:
- 10 Geregistreerde swart bulle
- 10 Geregistreerde swart koeie (dragtig)
- 10 Geregistreerde swart verse (dragtig)
Rooi Angus op aanbod:
- 5 Geregistreerde rooi bulle
- 2 Geregistreerde rooi koeie (dragtig)
- 5 Geregistreerde rooi verse (dragtig)
Kommersiële aanbod:
- 20 Swart oop kommersiële verse
Navrae:
- Simon Mattysen – 082 312 1036 (Bemarker)
GPS Koordinate:
Klik hier om die pamflet te besigtig
Klik hier om die katalogus te besigtig
PRESTIGE ANGUS VEILING/AUCTION VIDEOS