DEALE BOVELDERS PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

DEALE BOVELDERS PRODUKSIEVEILING

Jul 23 @ 11:00 am - 5:00 pm

DEALE BOVELDERS PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die Produksieveiling van Deale Bovelders en medeverkopers (Charfontein Bovelders en Fyfie Farming) vind plaas op Donderdag, 23 Julie 2020 om 11:00 te Madeira, Vrede. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Indien enige probleme ondervind word om ‘n bod te plaas kan die volgende persone gekontak word om telefonies namens kopers te bie.

  • JD Steyn – 072 877 6984
  • Paul de Bruyn – 079 882 1138

Op aanbod:

  • 70 Bovelder Bulle
  • 170 Koeie (dragtig)
  • 30 Koeie (met kalwers)

*Nota:

  • Gratis vervoer in RSA. Onder beskerming van die Bovelder Bees Studiegroep. Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Roete:

  • Vanaf Vrede – Ry op die Cornelia/ Warden teerpad (R34) vir 7 km. Draai links by plaas in.

Navrae:

  • Paul de Bruyn – 079 882 1138
  • Cronje Deale (Eienaar) – 082 652 7959
  • Dr. At Viljoen – 082 440 7823
  • Dr. Chris Nel – 083 654 9638
  • Jan Mostert (Afslaer) – 083 306 8408
  • BKBLouwid, STANDERTON – 017 712 1245

Veilingspamflette:

Veilingskatalogus:

Video:

Other

Provinces
Free State
Category
Bovelders
Cities
Memel

Venue

MADEIRA, VREDE.
Madeira
Vrede, Freestate South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!