38ste Korenhof Merino Produksieveiling, Bredasdorp

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

38ste Korenhof Merino Produksieveiling, Bredasdorp

Jul 23 @ 1:30 pm - 4:00 pm

38ste Korenhof Merino Produksieveiling, Bredasdorp INFORMATION

Dirk Hanekom, eienaar van Korenhof Merino stoet, boer al van 1986 op die plaas Korenhof, net buite Bredasdorp. Dirk boer as die vyfde geslag op Korenhof met Merino skape. Korenhof Merino stoet staan bekend vir hulle kwaliteit diere wat hulle jaarliks oplewer. Die Korenhof Merino stoet hou hulle 38ste Produksieveiling, die oudste stilveiling in Suid-Afrika. Dirk skryf sy sukses, aan die liefde en passie wat hy in sy boerdery ploeg, toe. Woon hierdie besonderse veiling by op 23 Julie 2019 waar Dirk 50 van sy top Horing- en Poenskop Ramme opveil.

38ste Korenhof Merino Produksieveiling, Bredasdorp VIDEOS

Venue

Bredasdorp
Bredasdorp, Western Cape South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!