DIE WITTEBERG BONSMARA & SCHEEPERS BROERS

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

DIE WITTEBERG BONSMARA & SCHEEPERS BROERS

Feb 12 @ 11:00 am - 5:00 pm

DIE WITTEBERG BONSMARA & SCHEEPERS BROERS INFORMATION

DIE WITTEBERG BONSMARA & SCHEEPERS BROERS AANTEELVEILING

279 TOP AANTEELBEESTE & 1203 TOP MERINO’S

Woensdag, 12 Februarue 2020 van 11:00 te Hoogland, Fouriesburg.

 

279 TOP AANTEEL BEESTE!

AANBOD:
100 Bonsmara koeie en verse (dragtig).
40 Brahman x Sussex koeie (swaardragtig; kalf Maart).
60 Brahman x Sussex verse (dragtig; kalf Augustus).
50 Bonsmara koeie (met kalwers of 3-in-1).
25 Angus verse (oop).
4 Bonsmara bulle.

Veiling word streng volgens bek en klouseer reëls gehou!
3 Gasverkopers se beeste en skape kan vanaf 10:00 dag van die veiling op buurplase besigtig word.  Hierdie diere sal per katalogus opgeveil word.

Kuddegesondheid:  Koeie en verse: – Dragtig gesertifiseer.

Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting dag vanveiling beskikbaar.  28 Dae voor die dag van die veiling en 1 dag voor die veiling sal die diere geinspekteer word deur die plaaslike veearts vir bek en klouseer; Die diere kom uit geslote kuddes uit van langer as 5 jaar; Diere is negatief getoets vir BM in 2018 en 2019; Die diere is geent vir spons-, lam-, miltsiekte en knopvel.

1203 MERINO’S!

SCHEEPERS BROERS
30 Merino ramme.
15 Koggel ramme.
510 Ooie (dragtig met enkeling; 2 tand tot volbek; lam Maart; 6 maande wol).
90 Ooie (dragtig met tweelinge; 2 tand tot volbek; lam Maart; 6 maande wol).
150 Ooie (oop; 2 tand tot volbek; lam Maart; 6 maande wol).).
200 Stoorlammers (hamels en ooitjies).

BRANDWATER BOERDERY:
8 Merino ramme (loop reeds 28 dae op veilingsperseël).

LETSELLASKRAAL:
150 Ooie (dragtig; 2 tand tot
volbek; lam Maart; 6 maande wol).
50 Jong ooie (oop; geskeer Desember).

NOTA: 
Alle diere op veiling is deur verkopers self geteel. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Details

Date:
Feb 12
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Category:
Event Tags:
, , , , , , , ,

Other

Provinces
Free State
Cities
Fouriesburg

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!