DIGITALE VEILING 21,41 Hektaar Pekanneutplaas in Bainsvlei, Bloemfontein

09 September 2026

Time:

8:00 am - 12:00 pm

Event Type:

Digital Auction

Province:

Free State

28875

VEILING

Datum: Woensdag, 9 September 2026

Tyd: 8:00 - 12:00

Plek van Veiling: Aanlyn by VEEWINKEL 

Aanlyn Skakel vir Veewinkel Registrasie: 21 Ha Plaas te koop in Bainsvlei

Besigtiging: Per afspraak, kontak Braam Jordaan by 082 413 7626

Ligging: Bainsvlei, Bloemfontein

  • 14 Ha Pekanneutboord
  • 4 ha beskikbaar vir nuwe aanplantings
  • Waterregte van 40355 m³ per jaar
  • Sterk maandelikse huurinkomste uit verskeie wooneenhede
  • Bykomende inkomste uit eierproduksie
  • Uitstekende infrastruktuur

Kliek hier vir meer volledige besonderhede op Home & Hectare se webwerf, of skakel vir Braam Jordaan: 082 413 7626