DIGITALE VEILING 298 Ha Beesplaas in Kroonstad
28 November 2025
28 November 2025
Date:
Time:
8:00 am - 12:00 pm
Series:
Event Type:
Province:
City:
Marketer:
Braam Hendriks
VEILING
Datum: Vrydag, 28 November 2025
Tyd: 8:00 - 12:00
Plek van Veiling: Aanlyn by VEEWINKEL
Aanlyn Skakel: https://online.veewinkel.co.za/Auctions/Auction.aspx?AuctionID=5747
Besigtiging: Per afspraak
Ligging: Tussen Kroonstad en Vredefort.
Natuurlike veld met bietjie aangeplante weidings.
Drakrag: 1 - 5 GVE.
Baie lekker beesplaas met soet- en vleiweidings.
5 Kampe: Een is die koppie kamp (Renosterkop-kamp), wat die ideale plek is om 'n naweek huis te bou.
Sonpomp met dam wat water vir elke kamp voorsien .
In die Renosterkop-kamp is 'n boorgat (nie toegerus nie).
Groot gronddam.
Jaarlikse reënval van 600 mm.
Serwitute: Pypsteel na Renosterkop-kamp.
VERKORTE VOORWAARDES:
PLEK VAN VEILING: AANLYN BY VEEWINKEL
DATUM VAN VEILING: 28 NOVEMBER 2025
TYD VAN VEILING: 8:00 TOT 12:00
Verteenwoordig deur: Braam Hendriks (Home & Hectare)
behoorlik gemagtig deur en in opdrag van:
GEORGE LEONARD FAMILIE TRUST
ID NO: TMP470
(die “VERKOPER”)
Bied hiermee per veiling die volgende ONROERENDE EIENDOM te koop aan:
TITELAKTE OMSKRYWING:
Plaas 2578 Gedeelte 0; Distrik: Kroonstad; Provinsie: Vrystaat. Grootte: 298.6824 ha