DOORNDRAAI BOERDERY - IMPLEMENTE VEILING
12 July 2024
12 July 2024
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Venues:
Marketer:
Schalk Jonker
Die Implemente veiling van Doorndraai Boerdery vind plaas op Vrydag die 12de Julie 2024 vanaf 11:00 te plaas Kromdraai, distrik Koppies.
Op aanbod:
- Trekkers
- Vragmotors
- Planters
- Sleepwaens
- Skottel-,skaar- & tandwerktuie
- Voermaaktoerusting
- Ander plaastoerusting
Roete:
- Vanaf Kroonstad: Neem die R721 Vredefort pad vir 45km. Draai regs op die grondpad vir 9.5km. Draai links en ry vir 10km. Draai links by plaas in.
- Vanaf Vredefort: Neem die R721 Kroonstad pad vir 27km. Draai links op die grondpad vir 9.5km. Draai links en ry vir 10km. Draai links by plaas in.
- Vanaf Koppies: Ry verby die Senwes silo’s op die R82. Ry oor die 4-rigting stop vir 4km. Draai regs en ry vir 6km. Ry oor die N1. Draai regs by die plaas in.
Navrae:
Schalk Jonker 073 007 0022
Piet Wessels 082 857 7827
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad: 082 940 1967
Veilingspamflet:
- Klik om die buiteblad te besigtig
- Klik om die binneblad te besigtig