DOUBLE-UP DORMER SALE

Loading Events

« All Events

DOUBLE-UP DORMER SALE

Feb 3 @ 11:00 am - 5:00 pm

DOUBLE-UP DORMER SALE INFORMATION


Double-Up Dormer Sale/Produksieveiling namens Johanri Dormers en Happy Venture Dormers op Woensdag, 3 Februarie 2021 om 11:00 te Spioenkop, Lindley.

Op aanbieding:

– 40 SP & kommersiële ramme.

– 25 SP ooie.

– 130 Kommersiële ooie.

* Nota:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Roete:

– Vanaf Lindley:  Ry op Petrus Steyn pad (R707) vir 4 km.  Draai links op S1454 en ry 8 km.  Draai links op S204 en ry slegs 300 m.  Draai regs op S900 en ry 4 km.  Draai links by plaas in.

– Vanaf Petrus Steyn:  Ry op Lindley pad (R707) vir 29 km.  Draai regs op S1454 en ry 8 km.  Draai links op S204 en ry slegs 300 m.  Draai regs op S900 en ry 4 km.  Draai links by plaas in.

Navrae:

Wilbur Meyer 082 349 3189

Karel Du Plessis (BKB skaap & wol beampte) 082 826 3244

Johan Barnard (Johanri Dormers) 084 941 1129

Foeta Louwrens (Happy Venture Dormers) 082 784 6905

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKBLouwid, KROONSTAD: 056 215 1851

Veilingsadvertensie:

Klik hier om veilingsadvertensie te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Dormer
Cities
Lindley

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!