DUBBEL X SAVM STOET - 20ste PRODUKSIEVEILING
16 September 2026
16 September 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Abrie Landman
Die 20ste Produksieveiling van Dubbel X SAVM Stoet vind plaas Woensdag, 16 September 2026 om 11:00 te Battlefields Lodge in Volksrust.
Op Aanbod:
* Not: Dragtigheidstatus sal en Katalogus sal beskikbaar wees op die dag van die veiling. Veiling vind plaas onder die beskerming van die SAVM Genootskap
Roete:
Vanaf Standerton: Neem die R23 rigting Volksrust vir 87km. Lodge net voor Volksrust aan regterkant.
Vanaf Amersfoort: Neem die N11 tot in Volksrust. Draai regs in Chris Hani straat. Ry tot by T-aansluit by R23. Draai links, Lodge aan regterkant.
GPS: 27°21'25.7"S 29°52'29.2"E
Navrae:
Abrie Landman 083 426 1929
Molie Mentz 083 229 2500
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498