DUIWE WEDVLUGVEILING

27 July 2024

Date:

27 July 2024

Time:

6:00 pm - 10:00 pm

Region:

BKB South

Province:

Eastern Cape

City:

Cradock

24594

Die Steakaand en Duiweveiling vind plaas op Saterdag die 27ste Julie 2024 om 18h00 te Oudskoliere Klub in Cradock.

Klik vir die poster

Koste: R180 per persoon.

Prysgeld beloop 30% van opbrengs

Aanbod:

50 Top presterende vliegduiwe

Navrae:

Charles Garth 072 474 7181

Zelda Goosen 066 016 5184

Danie Strauss (Auctioneer) 072 585 4028

JP Lottering (SwiftVee) 078 205 4247