Groenvallei Landbougrond Veiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Groenvallei Landbougrond Veiling

Sep 22 @ 11:00 am - 5:00 pm

Groenvallei Landbougrond Veiling INFORMATION


Die Groenvallei Landbougrond plaas eiendom, lewendehawe en landboutoerusting vind op 22 September 2020 om 11:00 te Groenvallei, Carolina plaas.

Lewendehawe op aanbod:

– 10 geregistreerde wit Brahman bulle

– 25 dragtige rooi kruisras koeie

– 450 Dohne Merino ooie (was by die ram vanaf 20 Julie tot 1 September)

Eiendom op aanbod:

– 761.6487ha plaas bestaande uit 105ha bewerkbare lande, 645ha weiding, vier boorgate (een toegerus), twee woonhuise en twee store.

Ander op aanbod:

– Landboutoerusting, trekkers, stropers, en beeshanteringsgeriewe.

Rigting:

Vanaf Carolina – Neem die Badplaas pad vir 2km. Draai regs in na die plaas.

Navrae:

Rocco van Rooyen 082 799 2776

Moolman Mentz     083 229 2500

Frik Verster             082 652 2132

Kliek vir die brosjure

Kliek vir die Inventaris

Kliek vir die eiendom beskrywing

Kliek vir foto’s

Details

Date:
Sep 22
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Other

Provinces
Mpumalanga
Cities
Carolina

Venue

Plaas Groenvallei
Plaas Groenvlei
Carolina, Mpumalanga South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!