ESTMENT FARMING (PTY) LTD - BRONRICH BONSMARA PRODUKSIEVEILING

19 May 2026

Date:

19 May 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

ERMELO

Region:

BKB North

Livestock Breeds:

Bonsmara

Province:

Limpopo

City:

Ohrigstad

Marketer:

Rocco van Rooyen

Molie Mentz

Billy Lyons

27115

In Opdrag van Estment Farming (PTY) Ltd word die volgende op veiling geplaas op Dinsdag, 19 Mei 2026 te plaas Bronrich, Ohrigstad.

Op Aanbod:

  • 22 Bulle
  • 40 Vroulike Diere

Nota: Diere loop op strawwe Rooiwater, Galsiek en Hartwater veld.

Dragtigheidsstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae:

Rocco van Rooyen 082 799 2776

Moolman Mentz 083 229 2500

Les Schulze 082 495 3062 / 087 806 3254

Richard Schulze 063 257 7782

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

GPS koördinate:

S24°41'41.04" E30°40'23.79"

Kliek hier om ons Veilingpamflet 1 te besigtig.

Klierk hier om ons Veilingpamflet 2 te besigtig.

-Kliek hier vir Veilingskatalogus