FERRERO BONSMARAS PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

FERRERO BONSMARAS PRODUKSIEVEILING

Aug 11 @ 11:00 am - 5:00 pm

FERRERO BONSMARAS PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Ferrero Bonsmaras se produksieveiling vind op 11 Augustus 2020 om 11:00 te Grootdraai, Harrismith plaas. Dié veiling word ook aanlyn aangebied op BKB se digitale veilingsplatform.

Op aanbod:

  • 40 bulle
  • 120 kommersiële dragtige koeie

* Nota: Onder beskerming van die Bonsmara Beestelersgenootskap.

Neem kennis van die volgende:

  • Entingsprogram is beskikbaar en kuddegesondheid is ‘n prioriteit by ons.
  • Veilingsdier- en/of kuddebesoek enige tyd –  reël slegs vooraf.
  • Gratis vervoer (terme geld). Gratis versekering op bulle (terme geld).
  • Volledige Bulkatalogus beskikbaar by www.bonsmara.co.za.
  • Vir meer inligting  & Vroulike Dier-katalogus besoek ons  blog: www.ferrerobonsmaras.blogspot.com

Kudde gesondheid:

  • Kudde skoon van BM en TB.
  • Kudde skoon van Trichomoniase.
  • Kudde immuniteit op alle heersende siektes baie hoog.
  • Bulle getoets vir Vrugbaarheid en gewaarborg vir 3  weke  na veilingsdatum.

Roete:

Vanaf Harrismith – Neem die N3 rigting  Johannesburg vir 20km. Draai links op die Eeram afrit.  Volg die BKBLouwid wegwysers vir 16km.
Vanaf Warden – Neem die N3 rigting Harrismith vir 30km.  Draai regs op die Eeram afrit.  Volg die BKBLouwid wegwysers vir 16km.

Navrae:

John Campher – 072 202 0160
Douw van Wyk – 083 458 7353
Jan Mostert – 083 306 8408
Afslaer: Mike Killassy – 082 378 8112
BKB Louwid, BETHLEHEM – 058 303 8552

Veilingspamflette:

Veilings Katalogus:

. Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Bonsmara
Cities
Harrismith

Venue

Grootdraai, Harrismith.
Harrismith, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!